Beryl Reid

Beryl Reid
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Beryl Elizabeth Reid
Geboorte (1919-06-17)17 Junie 1919
Sterfte 13 Oktober 1996 (op 77)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beryl Reid (17 Junie 1919 – 13 Oktober 1996) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Killing of Sister George (1968) en Yellowbeard (1983).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search